Welcome to edandgill.com

Pieter en Nita

 

Nita is die klein sussie van Eddie en sy het met Pieter van der Merwe in Desember 2004 getrou.  Sy was 'n pragtige bruid, die troue was wonderlik en dit was 'n groot partytjie.  Pietie en Nita bly in die Kaap waar hulle hul eie besighede opgestel het.  Op die oomblik is Nita besig met ander dinge... naamlik Stèphan! Hy is gebore op die 22ste April 2006.  Hy is 'n pragtige baba en gee sy ma net so harde tyd soos sy altyd vir almal anderste gee....

Baba Stèphan van der Merwe


Die van der Merwes

 

 

 

|Home| |About Us| |Baby James| |The Blores| |Die Milnes| |Our New House| |Living in London | Holidays |Download|