Welcome to edandgill.com

 

Baba Stèphan van der Merwe

 


Die hele gesin die eerste dag by die huis.  Stèphan is hier nog maar net 3 dae oud.  Hy het 4.19kg geweeg met geboorte en is op die 22ste April 2006 gebore!

 

Ouma, Ma en Kleinseun!

 

|Home| |About Us| |Baby James| |The Blores| |Die Milnes| |Our New House| |Living in London | Holidays |Download|